Die Pad
van Waarheid tot die Lewe![]() I prefer English Tuisblad Vertaling Lering Aflaaibaar Web-Skakels Kontak ons |
|
Die Pad van Waarheid tot die Lewe - Bybelvertaling en Lering Die Pad van Waarheid tot die Lewe is 'n projek gebore uit die soeke na die korrekte vertaling van die Woord van God. Daar is so baie verskillende vertalings wat op so baie plekke verskil. Sommige van hierdie verskille het geloofs- en leringsimplikasies. Dit wil ons graag aanspreek. Soms is daar wel ooreenkomste, maar verskil dit met ander plekke en leringe in dieselfde Bybel. Vader se Naam sowel as die Naam van Sy Seun word of glad nie deurgegee nie of verkeerdelik verteenwoordig. Hier wil ons graag vir u die antwoorde op hierdie brandende vrae gee met slegs die Woord van God, vertaal uit die werklike oorspronklike, as riglyn en standaard. Ons sal ook die bewyse gee van die oorspronklike. Hierdie is 'n groeiende webblad wat gereeld meer informasie en antwoorde beskikbaar sal stel. As u inligting soek wat u nie hier kon vind nie, kontak ons asseblief.
|