Die Pad van Waarheid tot die Lewe

Afrikaanse BybelVertalingsProjek

 

Skakels na ander Web-Adresse waar ons glo u kan leer aangaande die Waarheid asook broninligting kan kry vir die vertaling.

Ons stem nie noodwendig saam met elke detail van die leringe nie, maar weet dat u waarheid hier kan vind.

DUKHRANA - Hier kan u 'n parallel sien tussen die Pad van Waarheid tot die Lewe vertaling en die oorspronklike Aramese Peshitta en Khabouris asook ander Engelse vertalings vanuit die Peshitta en selfs die Grieks as vergelyking. Dit bevat net die Nuwe Verbond.   Hier is ook verskeie woordeboeke beskikbaar.  Webwerf: http://www.dukhrana.com/peshitta.

NUWE LIED BEDIENINGE - Volledige leringe oor 'n wye spektrum van die Waarheid word met sagtheid en opregtheid aangebied. Kyk gerus daarna om steeds nader aan Vader te groei. Webtuiste word hanteer deur Johan en Rachelle Kriel.

Webwerf: http://www.nuwelied.info

Volgens ons die beste Engelse vertaling van die Nuwe Verbond wat op die oomblik beskikbaar is. http://www.aent.org     
Die volledige PWL-Bybel is nou op TheWord (deur Costas Stergiou) - Volgens ons, die beste Bybelstudie en navorsings program op die net. Druk op die Logo of gaan na www.theword.net en laai die program gratis af. Laai dan al die boeke en / of vertalings en / of woordeboeke af saam met die PWL wat onder Afrikaans te kry is. Jy kan die nuutste PWL Afrikaanse vertaling hier aflaai - PWL.ont

By die volgende sal U alles vind wat U wil weet aangaande die Aramese oorsprong van die Nuwe Verbond:

Aramaic Peshitta Al die inligting wat u nodig het oor die Aramese Peshitta, asook bewyse van die Aramees as oorsprong van die Nuwe Verbond. Paul D. Younan 

http://www.peshitta.org

The Refiners Fire

Inligting en lering vanaf die Netzari volgelinge.

www.therefinersfire.org      

http://cal1.cn.huc.edu - Complete Aramaic Lexicon Project

http://bible.zoxt.net/syrlex/syrl.htm  -  Jennings' Syriac Lexicon

http://www.hebrewaramaic.org/ -- Yaaqub Younan-Levine, Bibliotheca Aramaica

http://aramaicnt.com - Rev. Dave Bauscher en die interlinear translation of The Aramaic Peshitta in Engels

http://aramaicnewtestament.org/ - Aramees na Grieks vertaling

http://www.ancientscripts.com/aramaic.html

http://tyndalearchive.com/scriptures/lbp.htm - LAMSA Bybel

http://tyndalearchive.com/scriptures/index.htm - Engelse Bybelvertalings

http://tyndalearchive.com/TABS/index.htm - Argiewe van ou Woordeboeke en Bybelmateriaal.

http://www.netzaritimes.com -

http://pshitta.org -

http://www.mechon-mamre.org -

http://www.peshitta.org/beth-sapra/projects.html - Beth-Sapra Aramaic project - NV in Aramees.